All Entries must be in before 8am on 28 August 2010

                                   Racing starts at 9am

                                      See you in Sabie

    FAKS JOU INSKRYWINGS NA : 086 580 6503 OF EMAIL NA:                          befonkteracesabie@gmail.com   

INSKRYWINGSVORM.doc INSKRYWINGSVORM.doc
Size : 185 Kb
Type : doc

            The 1st ever 4 in 1 racing event in the Lowveld

  Standard 4 X 4    -    Modified 4 X 4    -    Super Modified 4 X 4

                                 Moto X     -     Quads

                                                          1km from Sabie on the Graskop Road

Ons bied talle geleendhede vir advertensie en bloodstelling vir borge. Omdat dit ons eerste jaar is, is mense nog nie bekend met die fees nie en is advertensie van uiterse belang. Ons is reeds besig om alle motorsport en 4 X 4 klubs in kennis te stel. Ons gaan ook plaaslike radio stasies en koerante gebruik asook die van omliggende gebiede.

Die oogmerk is om die fees ‘n huishoudelike naam te maak en ons glo dat hoe meer pret ons dit kan maak op die eerste jaar hoe vinniger sal ons groei. Nie net vir die deelnemers nie maar vir enige iemand wat wil deel hê in ons dag, oud of jonk.

Daar is verskeie maniere vir borge om betrokke te raak. Stalletjies (R500) of kontant pryse is welkom. Hindernnise (R1000) op die baan kan geborg word, waar die borg dan kan adverteer en pryse kan aanbied vir die bestuurder wat die maklikse deur kom of dalk sommer vir die grootste flater ook.

Die baan word deur Nico Pretorius ontwerp wat plaaslik baie bekend is vir wat hy in die sport bereik het.  Hy is ook die enigste 4x4 Springbok in S.A.  Die bane wat hy bou is gewoonlik ‘n groot uitdaging.  Daar gaan ‘n baan wees vir die “extreme” manne wat weet hoe en ‘n baan vir die standaard voertuie.
 

                                                                        befonkteracesabie@gmail.com